Wilde Diere Beweeg

R19.99

Wilde diere groot en klein 

Wit en swart en grys en bruin

Buffels bokkies voeltjies fyn 

Al die diere onder sonneskyn.

Kom ons beweeg soos verskillende Wilde diere – die leeu, die olifant, die apie en die arend!

Description