Ons is koel kinders want ons dra ‘n masker as ons siek is, ons was ons hande, saniteer, en hou ‘n afstand van ander mense.
KOOR
Ek’s ‘n koel koel kind en ek gee om vir myself
Ek was my hande en dra ‘n masker
As ek afstand hou van almal om my is
Ek ‘n koel koel kind net soos jy
VERS
Skitter skoon shoop shoop
Kop tot toon, bling bling
Wees skitter skoon, dis beter
Saniteer, whoop whoop
Geen kieme, hulle is weg!
Kom ons doen die koel kind dans tesame.






