Ek is Spesiaal lied

R29.99

Ons is almal spesiaal en uniek. Ons sing hierdie liedjie in ons Junior Jive klasse om elke kind spesiaal te laat voel. Ons leer dat almal is anders en ons moet vriendelik wees met mekaar.

Ek is spesiaal

Jy is spesiaal

Ja, ons is

Ja, ons is

Daar’s niemand soos ek

Daar’s niemand soos jy

Mooie ek, mooie jy!

Description