3 2 1 Doel! Lied

R29.99

Ons speel lekker buite – veral as ons ‘n bal kan skop. Hier is ‘n lied oor sokker speel. Kom spring saam en skree DOEL!

321 Doel!
Die bal is in die net
Die skare klap en skree…
Laduma!

Ons speel lekker buite – veral as ons ‘n bal kan skop. Hier is ‘n lied oor sokker speel. Kom spring saam en skree DOEL!

321 Doel!
Die bal is in die net
Die skare klap en skree…
Laduma!