Twee Bytjies Liedjie

R29.99

Ons Junior Jive Mini Maestro’s geniet die Twee Bytjies liedjie baie. Koop dit vandag en sing saam!

Category:

Ons Junior Jive Mini Maestro’s geniet die Twee Bytjies liedjie baie. Koop dit vandag en sing saam!

Twee bytjies vlieg in die tuin rond

Drink die nektar van die blom

Sê die een kleine  by vir die ander kleine by

My angeltjie is groter as jy

My angeltjie x2

My angeltjie is groter as jy

Sê die een kleine by vir die ander kleine by

My angeltjie is groter as jy