Geniet ‘n oulike padda liedjie saam met ons!
| Eendag in die dam
Was daar ‘n klein groen padda Hy het elke dag sy lang tong uitgesteek en vlieë gevang Zippy is seker hy het ook ‘n liedjie gesing: Sing: Mmm aaaa sing die paddatjie in die dam Mmm aaa sing die paddatjie ja! Mmm aaa sing die paddatjie in die dam En hy vang nog ‘n vlieg – hoera! |


